ANDRÉ DIEDERICHS se BOEKE, NALATENSKAP en VOETSPOREWAT ONS NALAAT, is die eerste twee boeke van ‘n TRIO. Die derde boek, RENTMEESTERSKAP, sal einde 2026 in die mark beskikbaar wees. Die opeenvolgende boeke is ʼn ROMAN en fokus op die Soet en Suur van familieondernemings. Drama, Intriges en Goeie Praktyke is met fiktiewe en werklike karakters in die storie vermeng. Dis ‘n ideale geskenk. Die boeke kan direk by NALEDI bestel word