NEWSLETTERS
NEW RELEASE | NUWE VRYSTELLING
ANDRÉ DIEDERICHS se BOEK, VOETSPORE WAT ONS NALAAT, IS GEREED VIR BESTELLINGS
Die boek is ʼn ROMAN en fokus op die Soet en Suur van familieondernemings. Drama, Intriges en Goeie Praktyke is met fiktiewe en werklike karakters in die storie vermeng. DIE BOEK KOS SLEGS R275 . DIS ʼn IDEALE KERSGESKENK.
Die boek kan direk by NALEDI bestel word by https://naledi.co.za/product/voetsporewatonsnalaat/
Vir meer detail gaan kyk gerus na die YouTube video. Hier is die skakel: https://youtu.be/mY8NEkoTVkE