BOOKS
AFRIKAANSE BOEKE
NEW RELEASE | NUWE VRYSTELLING
ANDRÉ DIEDERICHS se BOEKE, NALATENSKAP en VOETSPORE WAT ONS NALAAT, is die eerste twee boeke van ‘n TRIO. Die derde boek, RENTMEESTERSKAP, sal einde 2026 in die mark beskikbaar wees.
Die opeenvolgende boeke is ʼn ROMAN en fokus op die Soet en Suur van familieondernemings. Drama, Intriges en Goeie Praktyke is met fiktiewe en werklike karakters in die storie vermeng. Dis ‘n ideale geskenk.
Die boeke kan direk by NALEDI bestel word
https://naledi.co.za/product/nalatenskap/
- EN
THE BOOKS BELOW CAN BE ORDERED AT
ENGLISH BOOKS
AFRIKAANSE VIDEOS
ENGLISH VIDEOS
